Die koms van die Noktariane 'n Volledige 174 blad transkripsie met kleur foto's van die Koms van die Noktoriane kan in Engels of Afrikaans bekom word teen slegs R150-00 Op 22 April 2013 sal die koms van die Noktariane die aarde skud! Op voorgrond sal die Jobble konneksie optree as tussenganger vir die Noktoriane soos aanbeveel deur Prof.Zille. "Laat almal wat verstand het die merk van die Noktoriane ontvang op 22 April 2012". Op dag 40 sal 10 000 Noktoriaanse voorvegters afkom en begin om alle ingange na geboue en huise te seël, sodoende sal die een sonder die merk glad nie ingang kan bekom na plekke om voorsien te word van voedsel of klere of noodsaaklikhede nie. Op 15 Maart 2012 sal die eerste van sewe tekens reeds verskyn in Naweek Nuusblaaie en op 16 April 2012 sal een van die voorste tydskrifte die merk openbaar in 'n volblad aankondiging van die Noktoriane. Wie gaan ons kom haal? Die Noktoriane gaan ons kom haal! 17 000 Ligjare van aarde is die mees beskaafde en na mens moontlike ras, die Noktoriaan. Persoonlike verskynings aan profete het dit moontlik gemaak om hierdie belangrike dag aan te kondig en die wat nie die merk het, te waarsku daarteen. In "The Science Chronicles" van 1957 is die koms van die Noktoriane reeds aangekondig deur 'n ene Prof. Heinz Zille van die Munchen University of Religious Science. Die profeet wat uitgekies was in 1957 om die aarde te lei na die Noktoriaanse planeet is: Volgens die voorskrifte. Die profeet sal uit 'n gemiddelde agtergrond kom met kennis van verskeie onnatuurlike verskynings en planetêre kundigheid. Apollonuis is die aangewese profeet vir die opdrag. "And in a blinding flash of light Apollonuis himself was there" so word die "geboorte" van die profeet aangekondig. Verskeie verskynsels sal geopenbaar word en die moet glad nie met Openbaring vergelyk word nie, dit het geensins met die merk van die dier te doen nie. Die merk sal in die linker handpalm gesien word, elkeen met verstand sal dit ontvang, ongeag of jy wil of nie, jy sal nie kan besluit of jy verstand het of nie. Jobble gaan die grootste netwerk wees om die met verstand te laat vergader op punte waar die verskynsels aan hul geopenbaar word. Plekke wat in gebruik geneem word is o.a. Tafelberg in Kaapstad, Die toring in Parys, Die London Bridge in Brittanje, Toronto watervalle in Kanada, Die Grand Canyon in Amerika, om net 'n paar van die vergader punte te noem, op die end vorm dit 'n hexagoon met Profeet Apollonuis in die middel vanwaar die eerste mense na Noktaria sal begin beweeg. Die bepaalde plek word bepaal volgens die formule wat slegs aan die Profeet Apollonuis geopenbaar word:
Vrae wat onstaan: V: Hoe kry ek die merk? A: Die merk sal vanself in die linker handpalm verskyn. V: Is die merk permanent? A: Ja, die merk sal permanent wees en glad nie weg geneem kan word nie. V: Kan ek saam my familie beweeg na Noktaria? A: Nee, beslis nie, elkeen vir homself. V: Wat gebeur met my op Noktaria? A: Verskeie pligte sal aan sekere groepe toegeken word. V: Kom ek ooit weer terug aarde toe? A: Nee, aarde sal na die koms nie meer bestaan nie. V: Kleredrag wat gebruik word met die koms? A: Profeet Apollonuis beveel aan dat mense kaal vergader. V: Is daar kos en ander goed soos water op Noktaria? A: Die heel soetste vrugte word gekweek op Noktaria. V: Word seks toegelaat op die planeet? A: Onder geen omstandighede mag enige seksdaad sonder Profeet Apollonuis gepleeg word nie
Die koms van die Noktariane
ReplyDelete'n Volledige 174 blad transkripsie met kleur foto's van die Koms van die Noktoriane kan in Engels of Afrikaans bekom word teen slegs R150-00
Op 22 April 2013 sal die koms van die Noktariane die aarde skud! Op voorgrond sal die Jobble konneksie optree as tussenganger vir die Noktoriane soos aanbeveel deur Prof.Zille.
"Laat almal wat verstand het die merk van die Noktoriane ontvang op 22 April 2012".
Op dag 40 sal 10 000 Noktoriaanse voorvegters afkom en begin om alle ingange na geboue en huise te seël, sodoende sal die een sonder die merk glad nie ingang kan bekom na plekke om voorsien te word van voedsel of klere of noodsaaklikhede nie. Op 15 Maart 2012 sal die eerste van sewe tekens reeds verskyn in Naweek Nuusblaaie en op 16 April 2012 sal een van die voorste tydskrifte die merk openbaar in 'n volblad aankondiging van die Noktoriane.
Wie gaan ons kom haal?
Die Noktoriane gaan ons kom haal!
17 000 Ligjare van aarde is die mees beskaafde en na mens moontlike ras, die Noktoriaan. Persoonlike verskynings aan profete het dit moontlik gemaak om hierdie belangrike dag aan te kondig en die wat nie die merk het, te waarsku daarteen. In "The Science Chronicles" van 1957 is die koms van die Noktoriane reeds aangekondig deur 'n ene Prof. Heinz Zille van die Munchen University of Religious Science. Die profeet wat uitgekies was in 1957 om die aarde te lei na die Noktoriaanse planeet is:
Volgens die voorskrifte. Die profeet sal uit 'n gemiddelde agtergrond kom met kennis van verskeie onnatuurlike verskynings en planetêre kundigheid.
Apollonuis is die aangewese profeet vir die opdrag. "And in a blinding flash of light Apollonuis himself was there" so word die "geboorte" van die profeet aangekondig.
Verskeie verskynsels sal geopenbaar word en die moet glad nie met Openbaring vergelyk word nie, dit het geensins met die merk van die dier te doen nie. Die merk sal in die linker handpalm gesien word, elkeen met verstand sal dit ontvang, ongeag of jy wil of nie, jy sal nie kan besluit of jy verstand het of nie. Jobble gaan die grootste netwerk wees om die met verstand te laat vergader op punte waar die verskynsels aan hul geopenbaar word. Plekke wat in gebruik geneem word is o.a. Tafelberg in Kaapstad, Die toring in Parys, Die London Bridge in Brittanje, Toronto watervalle in Kanada, Die Grand Canyon in Amerika, om net 'n paar van die vergader punte te noem, op die end vorm dit 'n hexagoon met Profeet Apollonuis in die middel vanwaar die eerste mense na Noktaria sal begin beweeg. Die bepaalde plek word bepaal volgens die formule wat slegs aan die Profeet Apollonuis geopenbaar word:
Vrae wat onstaan:
V: Hoe kry ek die merk?
A: Die merk sal vanself in die linker handpalm verskyn.
V: Is die merk permanent?
A: Ja, die merk sal permanent wees en glad nie weg geneem kan word nie.
V: Kan ek saam my familie beweeg na Noktaria?
A: Nee, beslis nie, elkeen vir homself.
V: Wat gebeur met my op Noktaria?
A: Verskeie pligte sal aan sekere groepe toegeken word.
V: Kom ek ooit weer terug aarde toe?
A: Nee, aarde sal na die koms nie meer bestaan nie.
V: Kleredrag wat gebruik word met die koms?
A: Profeet Apollonuis beveel aan dat mense kaal vergader.
V: Is daar kos en ander goed soos water op Noktaria?
A: Die heel soetste vrugte word gekweek op Noktaria.
V: Word seks toegelaat op die planeet?
A: Onder geen omstandighede mag enige seksdaad sonder Profeet Apollonuis gepleeg word nie
Dankie Apollonuis vir die insetsel
ReplyDelete